Missionaliteit en spiritualiteit moet hande vat
Andrew Murray sou baie bly gewees het dat die fokus op missionale spiritualiteit val. So het dr Breda Ludik, predikant van die NG gemeente Helderberg, op 9 Mei (Murray se geboortedag) by die Hugenote Kollege op Wellington gesê. Die geleentheid was die eerste Andrew Murray-gedenkgesprek wat saamval met die 100-jarige herdenking van dié kerkman se […]
Missionaliteit en spiritualiteit moet hande vat Lees verder
Nuus





















