Leë winkelrakke en veelsydige elmboë
’n Inkopietog vir die nodigste items op ’n Bolandse dorp lyk drasties anders as gewoonlik nadat die president die Korona-pandemie tot nasionale ramp verklaar het. Maar, dalk omdat daar nog geen Koronavirus-gevalle op die dorp was nie, is die paniekmeter nog taamlik laag. Op 19 Maart het die getal infeksies in Suid-Afrika op 116 gestaan, […]
Leë winkelrakke en veelsydige elmboë Lees verder
Aktueel Koronavirus Rubrieke





















