Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Andrew Murraypryse: Só lyk die kortlys

Nelus Niemandt, Stephan Joubert, Anoeschka von Meck en Alan A Boesak is net van die benoemdes vir vanjaar se Andrew Murraypryse.

Die drie afdelings is die Andrew Murrayprys vir algemeen-Christelike publikasies in Afrikaans, die Andrew Murray-Desmond Tutuprys vir algemeen-Christelike publikasies in ’n amptelike taal van Suid-Afrika, en die Desmond Tutu-Gerrit Brandprys vir debuutwerk in ’n amptelike taal van Suid-Afrika.

Hier volg die kortlyste in alfabetiese volgorde:

Andrew Murrayprys 2020:

  • Boomwortels in die hemel deur Pierre du Plessis (Uitgegee deur Lux Verbi)
  • Hartsplek deur Nelus Niemandt (Uitgegee deur Bybel-Media)
  • In Mamelodi het ek my God gevind deur Nico Smith (Uitgegee deur Lux Verbi)
  • Kry styl, Jesus s’n deur Stephan Joubert (Uitgegee deur Lux Verbi)
  • Net voor die droogte (my) breek deur Anoeschka von Meck (Uitgegee deur Christelike Lektuurfonds)
  • Twyfelaars wat glo deur Hans Ester en Chris van der Merwe (Uitgegee deur Lux Verbi)

Andrew Murray-Desmond Tutuprys 2020

  • A rainbow over the land deur Ernst Conradie en David Field (Uitgegee deur Bybel-Media)
  • Pharaos on both sides of the blood-red water deur Allan A Boesak (Uitgegee deur Cascade Books)
  • Sexism and sin-talk deur Rachel S Baard (Uitgegee deur Westminster John Knox Press)
  • Timing grace deur Johan Cilliers (Uitgegee deur SunMedia)
  • Togetherness in South Africa deur JA du Rand, JM Vorster en N Vorster (uitgegee deur Aosis)

Desmond Tutu-Gerrit Brandprys 2020

  • Die jaar toe Pa … deur Hannes Visser (Uitgegee deur Lux Verbi)
  • Kom sit aan deur Rudi Swanepoel (Uitgegee deur Lux Verbi)
  • Ongekaart, samestellers: Anandie Greyling en Cas Wepener (Uitgegee deur Bybel-Media)
  • Reconceiving reproductive health, redakteurs: Manitza Kotzé, Nadia Marais en Nina Müller van Velden (Uitgegee deur Aosis)
  • Resistance to and acquiescence in Apartheid deur Henry Mbaya (Uitgegee deur SunMedia)

Die wenners van die pryse word in April aangekondig, maar geen datum vir die oorhandiging is nog bekend gemaak nie.

  • Inligting verkry uit ’n verklaring deur dr Frits Gaum.
No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top