Die heilige klanke, nuwe geleenthede en moeilike besluite wat ou orrels vir moderne gemeentes bring
Vir sommige is dit heilige musiek. Ander vermy eredienste waar dawerende orrelklanke die sang begelei ten gunste van ’n kerkband se byderwetse aanslag. Maar die orrel is nog lank nie stil nie, berig Jacobie M Helena. Ds Bernard Malherbe sien twee uitdagings met orrelmusiek in sy gemeente. Dit is vir hulle amper onbekostigbaar om die […]



















