Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 26 Junie 2026)

BEROEP

Prop RW (Rohan) van Niekerk van Vishoek na Wynberg.

AANVAAR

Prop RW (Rohan) van Niekerk van Vishoek na Wynberg.

WES-KAAPLAND

BEROEP

Proponent Rohan van Niekerk van NG Gemeente Vishoek is beroep na NG Kerk Wynberg op 02.06.2026. (Petro van Rensburg, skriba: NG Kerk Wynberg, 26.06.2026).

AANVAAR

Proponent Rohan van Niekerk van NG Kerk Vishoek het die beroep na NG Kerk Wynberg aanvaar op 26.06.2026. Hy word op Sondag 19 Julie 2026 in die gemeente bevestig. (Petro van Rensburg, skriba: NG Kerk Wynberg, 26.06.2026).

NOORD-KAAPLAND

RINGSITTING

Kennis geskied hiermee dat die 77ste gewone ringsitting van die Ring van Kenhardt gehou sal word op Saterdag 15 Augustus 2026 by die NG Kerk Augrabies. (Ds Annatha Nel, voorsitter: Ring van Kenhardt, 23.06.2026).

NOORDELIKE

RINGSITTING

Die Ring van Piet Potgietersrus se 63ste ringsvergadering vind plaas op Maandag 3 Augustus 2026 by die NG Hulp en Hoop Gemeenskapskerk, Mokopane. (Anita Hurn, admin beampte: NG Hulp en Hoop Gemeenskapskerk, 19.06.2026).

  • Amptelike nuus in Kerkbode gaan oor nuwe leraar- en gemeenteskuiwe asook kerkverwante vergaderings binne die NG Kerk. Lees meer oor die nuutste kerkordelike voorskrifte hieroor in hierdie gids.

 

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top