Waarom sou die kerk diskrimineer? vra studente
“Hoekom diskrimineer?” Dít is die vraag wat die nuwe beweging #whydiscriminate vir kerke vra. Dié beweging is onlangs gestig deur drie teologiestudente van die Universiteit Stellenbosch – Farren Watt, Ashwin Thyssen en Stefan de Klerk. Die beweging het vinnig bekendheid verwerf deur die foto’s wat hulle van mense in #liefdeisliefde-hemde op Facebook en Instagram geplaas […]
Waarom sou die kerk diskrimineer? vra studente Lees verder
Nuus









