Dankbaarheid én kommer voor dienste hervat
Dit was nie een kerk of godsdiensgroepering wat die regering laat besluit het om die verbod op eredienste voorwaardelik vanaf 1 Junie te lig nie. Dit was ’n soort groepsbedinging, as ’n mens luister na president Cyril Ramaphosa, wat vroegaand op 26 Mei aangekondig het dat saamtrekke van minder as 50 mense onder streng maatreëls […]
Dankbaarheid én kommer voor dienste hervat Lees verder
Koronavirus Nuus



















