Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Nuwe stemme

Sy het besluit om uit te tree as predikant na maande se sukkel met chroniese moegheid en moedeloosheid sedert sy verlede jaar ‘n tweede keer Covid-19 opgedoen het, maar haar skrywe is nie om oor depressie of haarself te skryf nie; “hierdie is ’n brief van dankbaarheid en ’n getuienis van besondere liefde en ondersteuning aan ’n predikant in haar donkerste tyd,” skryf Jana de Lange.

Mag die sorg wat sy ontvang het, tog die norm wees, vra dominee wat demissie aanvaar

Jana de Lange beskryf haar dankbaarheid vir ondersteuning wat sy ontvang het as ’n predikant in haar donkerste tyd. Daar is soms moeilike en seer verhale wat in die kerk afspeel. As predikant het ek ongelukkig al ’n klomp verhale gehoor van ander predikante wat ervaar dat hulle alleen is en dat, alhoewel hulle almal […]

Mag die sorg wat sy ontvang het, tog die norm wees, vra dominee wat demissie aanvaar Lees verder

Aktueel Nuwe stemme

Laingsburg-vloed: 40 jaar en ander simbole van hoop

Hierdie maand is dit presies 40 jaar gelede wat die natuur haar volle mag kom uitoefen het op die dorp en gemeenskap van Laingsburg. Op hierdie dag het die grootste natuurlike ramp van Suid-Afrika se geskiedenis geskied, mens en dier was weerloos vir die Buffels- en Baviaansrivier se magdom water, wat die dorp van Laingsburg

Laingsburg-vloed: 40 jaar en ander simbole van hoop Lees verder

Nuwe stemme

‘Then we’ll welcome even angels as guests’

Recent months have been a great uncovering. During this somewhat “apocalyptic” time, communities constituted on the basis of faith have been forced to explore different forms of existing as a network of believers. In addition to navigating this time of uncertainty, given the novel coronavirus, faith communities have also been forced to deal with injustice

‘Then we’ll welcome even angels as guests’ Lees verder

Nuwe stemme

Digitale eredienste: Hoe en hoekom ons die liggaam moet betrek

Lank, lank gelede was daar ’n internetmodem (nie router nie) wat so lank gevat het om met die telefoonlyn te konnekteer dat jy nie onnodig op die internet gegaan het nie. Dit was heeltemal te duur en het baie geduld geverg. Jy het “vinnig” aanlyn gegaan, gedoen wat jy moes en weer van lyn af

Digitale eredienste: Hoe en hoekom ons die liggaam moet betrek Lees verder

Nuwe stemme

‘Ook meme vra fyn lees en interpretasie’

Die grendeltydperk het gesorg vir ’n verskeidenheid meme op sosiale media. Een van die gewilde meme wat tydens die grendeltydperk sy verskyning gemaak het, lees: “Indien jou man enige van hierdie doen is jy ’n geseënde vrou”. Die meem wys dan foto’s van vier jong manne wat onderskeidelik klere was, kosmaak, stofsuig en skottelgoed was.

‘Ook meme vra fyn lees en interpretasie’ Lees verder

Nuwe stemme

Ou antwoorde op hierdie vrae sal nie help nie

In die 1930’s ontvang ’n senuweeagtige student van Princeton Universiteit sy eksamenvraestel. Hy voel effens verward. ’n Oomblik van déjà vu oorval hom, want alles voel net té bekend, en hy wonder: “Kan dit wees dat die welbekende, gerespekteerde Albert Einstein dieselfde vraestel sal herhaal?” Die jongman konfronteer sy dosent na afloop van die toets

Ou antwoorde op hierdie vrae sal nie help nie Lees verder

Nuwe stemme

Covid-19: Geleenthede én ongemak van ‘eredienslose’ tyd

“Wat presies maak dan van ’n erediens ’n erediens,” vra Dieter de Bruin.  Tydens hierdie pandemie stel ons nie eredienste af nie. Ons het juis in hierdie tyd die geleentheid om die evangelie uit te dra op ‘n kreatiewe manier – ’n sentiment wat mens dikwels in hierdie tyd hoor. Op sosiale media en ander

Covid-19: Geleenthede én ongemak van ‘eredienslose’ tyd Lees verder

Nuwe stemme
Jaco Strydom

Tom Smith oor armoede en rykdom en sy terugkeer na die NG Kerk

Ek en Tom Smith gesels by Fontainebleau Gemeenskapskerk in Randburg waar hy tans proponent is en hopelik binnekort bevestig gaan word as diensleraar. Nie hy of Schalk van Heerden, die ander ou wat pas gelegitimeer is as proponent, sou ’n paar jaar gelede kon raai dat hulle vandag NG Kerk-mense sou wees nie. ’n Klomp

Tom Smith oor armoede en rykdom en sy terugkeer na die NG Kerk Lees verder

Nuwe stemme
Jaco Strydom

Wat ’n vreemde wese – ’n gesprek met Leonard Sweet

Die Church Report Magazine het Leonard Sweet gelys as een van die vyftig mees invloedryke Christene in die VSA. Hy is onder andere ’n professor in Kerkgeskiedenis met meer as tweehonderd PhD-studen­te wat tans onder hom studeer by verskillende universiteite in die VSA en elders. Om alles te kroon het hy tot op hede al

Wat ’n vreemde wese – ’n gesprek met Leonard Sweet Lees verder

Nuwe stemme

Dis tyd om te wag

Ek stap met ’n goed uitgewerkte Bybelstudiestuk onder my blad by die kerksaaltjie in waar (net!) vier dames oor die ouderdom van sestig vir my wag. Uit die aard van die saak effens ontnugter, want na ’n rowwe dag van afsprake en sperdatums en kinders by die skool optel en rondry, het ek die ganse

Dis tyd om te wag Lees verder

Nuwe stemme

Toe nooi ons Schalk om met die studente te praat

“Na hoeveel vloekwoorde begin die NG Kerk uitstap?” Net twee mense het nie ge­bly om te hoor wat die komediant Schalk Bezuidenhout te sê het nie. Hy dra ’n corduroy-broek en ’n Spring­bok-trui. My polisieman-oupa sou jaloers ge­wees het op sy snor, maar sou beslis ge­frons het oor sy deurmekaar bos krulle. “Wat kan ons

Toe nooi ons Schalk om met die studente te praat Lees verder

Nuwe stemme

Bokke se leuse geld net so vir die kerk: Stronger together

Daar is min dae in die geskiedenis van ’n land dat die hele bevolking in ’n staat van euforie verkeer. Die Rugby Wêreldbekereindstryd in Japan het vir só ’n dag gesorg. Die Springbokke het die wêreldbeker teen Engeland gewen. Gewen teen alle verwagtinge in. Die wen het Suid-Afrikaners vir ’n paar uur van al hulle

Bokke se leuse geld net so vir die kerk: Stronger together Lees verder

Nuwe stemme

Opi Stoep is álmal welkom

Dis Dinsdag 10 September, ’n heerlike lente-aand in die strate van Pretoria net so kort voor die Jakarandas begin blom. Normaalweg is Heroldstraat, tussen Tukkies se hoofkampus en NG Universiteitsoord, stil in die aande. Maar nie vanaand nie. Vanaand is daar ’n “vibe”. Vanaand is die straat vol mense, oud en jonk van alle rasse.

Opi Stoep is álmal welkom Lees verder

Nuwe stemme Rubrieke

Weerstand om te verander: Wat kerk by Kodak kan leer

Sonder enige twyfel het kerklike leierskap baie moeiliker geword as ‘n dekade terug.  Neem net in ag die moeilike gesprekke waarmee die kerk die afgelope tyd besig was en steeds is.  Die term ‘om relevant te wees’ word dikwels in gesprekke gebruik waar die leiers van die kerk vergader.  Maar hoe relevant is die kerk

Weerstand om te verander: Wat kerk by Kodak kan leer Lees verder

Nuwe stemme

Die storie van die vreemde vrou

Die storie van die vreemde vrou Een dag nie lank gelede nie, het ’n man en sy vrou vir ’n week in ’n baie mooi plattelandse dorp tussen wingerde en vrugtebome, gaan vakansie hou. Omdat hulle albei in klein dorpies grootgeword het, het hulle sterk terugverlang  na die platteland en graag daar gaan kuier. Hulle

Die storie van die vreemde vrou Lees verder

Nuwe stemme Rubrieke

‘Ek hou nie van mense nie, maar …’

’n Prof se kwinkslag by die Algemene Sinode stuur Nico Simpson op ’n kopreis na sy kinderdae. Hy hou van mense. Hulle kies eenheid eerder as eendersheid, sê prof Marius Nel byna terloops. En ek is weer verlief. Sy woorde vat my terug na ’n Sondagskoolklaskamer in Robertson. Ek is weer standerd ses. Meneer Jonk

‘Ek hou nie van mense nie, maar …’ Lees verder

@sinode Nuus Nuwe stemme Rubrieke

’n Saak van lewe en dood

#enoughisenough. Dié hutsmerk het verlede maand viral gegaan toe dui­sende vroue, kinders en mans reg­oor Suid-Afrika geprotesteer het teen gen­dergebaseerde geweld. Dit was kort na die moord en verkragting van die 19-jarige universiteitstudent Uyinene Mrwetyana in Kaapstad. ’n Bewustheid van die lewensbedreigende effek van gen­dergebaseerde geweld in Suid-Afri­ka is meer sigbaar as ooit tevore. Patriargie

’n Saak van lewe en dood Lees verder

Nuwe stemme
Scroll to Top