Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Nuwe stemme

Deur die krag van God kan ons méér lief wees

Filippense 4:13 (“Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee”) is ’n vers wat ge­reeld genoem word wanneer gelo­wi­ges hulleself in tye van beproewing bevind. Dié bekende vers help ons om vas te byt in tye van kwesbaarheid, terneergedruktheid en moe­deloosheid. Ons ervaar dat God vir ons die krag gee om

Deur die krag van God kan ons méér lief wees Lees verder

Nuwe stemme

Jesus stel ’n nuwe model van ‘ander’-liefde voor

Ek het die voorreg om twee jaar al saam met die NG gemeente Pretoria Dowes te stap. Dit is ’n seën. My dowe vriende inspireer my elke dag. Ek het as student by die bediening aan die Dowes betrokke geraak. Gebaretaal was vir my totaal onbekend en “anders”. Tog, reeds in die eerste ontmoeting met

Jesus stel ’n nuwe model van ‘ander’-liefde voor Lees verder

Nuwe stemme

Ons moet na mekaar se stories luister

In Oktober 2015 het die sestiende vergadering van die Algemene Sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk plaasgevind, en ek het dit bygewoon. Dit het groot opspraak verwek, omdat selfdegeslagverhoudings tydens hierdie sino­da­le sitting bespreek is. Ek was terselfdertyd verbaas (omdat ek gedink het ons gaan vir jare nog hier­oor debatteer) en verheug oor die uitslag

Ons moet na mekaar se stories luister Lees verder

Nuwe stemme

Ons moet droom

Ek beleef God se teenwoordigheid, on­der andere, in gesprekke met mense. Ek word verryk deur net te luister hoe mense oor God praat. Dit gebeur soms dat ek in ’n gesprek beland waar ek en my gespreksgenoot nie dieselfde beeld, belewenisse of verstaan van God deel nie. Dit verryk my steeds, want om te kan

Ons moet droom Lees verder

Nuwe stemme

‘Kom ons gooi ’n bietjie hoop’

Ek hoor gereeld hoe mense negatief praat oor die politieke situasie van ons land. Dikwels is dit ongelukkig met goeie rede. Ons kan enige dag net ’n koerant oopmaak en lees oor korrupsie, geweld, ben­des en ander probleme wat hierdie koffie­tafelgesprekke aanmoedig. Tog, toe ek my Facebook-blad oopmaak op 3 Augustus (Stemdag) sien ek hoe

‘Kom ons gooi ’n bietjie hoop’ Lees verder

Nuwe stemme

Goeie teologie luister ook na die wetenskap

Teologie en wetenskap het die vyandige verhouding van die verlede verruil vir ’n dinamiese vriendskapsverhouding. Vandag kan teologie en wetenskap om dieselfde kampvuur sit en verskeie gedagtes uitruil. As finalejaar-teologiestudent is ek tans besig met ondersoek na die herkoms van moraliteit, die oorsprong van etiese gedrag en besluitneming. In my ondersoek word ek voortdurend daaraan

Goeie teologie luister ook na die wetenskap Lees verder

Nuwe stemme

As ek weer kon kies…

Aan die einde van my derde jaar het ek vir die vakansie huis toe gegaan. By die huis wou my pa ernstig met my gesels. Dit was in ’n tyd wat daar min dominee-poste beskikbaar was en ’n klomp proponente het werk gesoek. [aesop_character img=”https://kerkbode.christians.co.za/wp-content/uploads/sites/2/2016/03/Maartje-van-der-Westhuizen-2.jpg” caption=”Ds Maartje van der Westhuizen is predikant van die NG gemeente

As ek weer kon kies… Lees verder

Nuwe stemme

Gee vir tieners ’n rede vir hul bestaan

Ons ken die statistieke – tieners is anders. Na belydenisaflegging sien ons hulle eers weer met hulle troue, vlugtig, en dan weer met die eerste dopeling, en miskien dan as boetie en sussie moet kategese begin. “Die jongmense van vandag ken nie meer die Bybel nie” en “hulle is permanent aan hulle foon geplak” is

Gee vir tieners ’n rede vir hul bestaan Lees verder

Nuwe stemme

Ek kies ’n teks vir elke jaar

Dit is altyd vir my interessant om op die Bybel-app YouVersion te kyk watter verse in die Bybel die afgelope jaar die meeste gelees of gedeel is. [aesop_character img=”https://kerkbode.christians.co.za/wp-content/uploads/sites/2/2016/02/Nico-Smit3.jpg” caption=”Nico Smit is ʼn teologiestudent wat vanjaar sy gemeentejaar by die NG gemeente Lynnwoodrif doen.” align=”right” width=”270px”] Daarmee in my agterkop, het ek begin om elke

Ek kies ’n teks vir elke jaar Lees verder

Nuwe stemme

Laat ons tog nie in 2016 gevries bly nie

In 2014 het die rolprent Frozen menige kinders, selfs volwassenes, in vervoe­ring gehad. Prinsesse Anna en Elsa moes by vele verjaarsdagpartytjies gaan inloer. Die sprokiesagtige idee van Frozen hang steeds vandag in die lug. Maar in 2015 het die idee van frozen ’n totaal nuwe werklikheid binne die NG Kerk geword. Einde 2015 word die

Laat ons tog nie in 2016 gevries bly nie Lees verder

Nuwe stemme
Scroll to Top