Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Nuwe stemme

Die vraag is hóé God teenwoordig is

In die 13de eeu het Thomas Aquinas die opmer­king gemaak dat die ontsaglike diversiteit en pluri­formiteit van die skepping God beter ver­teen­­woor­dig as enige skepsel alleen. Die skepping ver­­­­teenwoordig God. Ek lees ook Job 12, waar God vir Job sê: “Miskien moet jy die diere vra om jou te leer, die voëls daarbo om jou

Die vraag is hóé God teenwoordig is Lees verder

Nuwe stemme

Waar en wanneer is kerk?

Ek het twee jaar lank die voorreg gehad om in die ingenieurswêreld te werk, waar jy met ’n wye spektrum van mense te doen kry. Mede-gelowiges, eks-moslems, nie-gelowiges, Afrikaanse, Engelse, Setswana-, Sesotho-, Zoeloe-mense, en selfs ’n buitelander – almal mense soos ek en jy. Ek het die kerk in die wêreld beleef. Beleef hoe ’n

Waar en wanneer is kerk? Lees verder

Nuwe stemme

Eating (together) is opportunity

Enjoying Mom’s Sunday lamb shank prepared in her signature sweet and sour honey mustard sauce with oven baked potatoes and organic veggies fresh from the garden awakens memorable reminiscences. Prior to the actual lunch, I would daydream: “What’s for pudding?” Was the prospect of concluding lunch with something sugary sweet enough to keep this teenager

Eating (together) is opportunity Lees verder

Nuwe stemme

So word Jesus se liefde ’n werklikheid

Bibberend van die koue sit sy onder haar snoe­si­ge kombersie. “Môre juffrou, môre maats,” sê hulle almal met ’n tikkie geborgenheid saam.  Sy sit langs ’n seuntjie met ’n ander velkleur as sy, maar vir haar is hy net nog ’n klasmaat. Sy loer na hom aan haar linkerkant en hoor sy tande onwillekeu­rig houtkappertjie

So word Jesus se liefde ’n werklikheid Lees verder

Nuwe stemme

Wie is Jesus Christus vir ons vandag?

In sy brief aan Eberhard Bethge op 30 April 1944 skryf Dietrich Bonhoeffer dat hulle ’n tydperk ingaan gekenmerk deur godsdiensloosheid. Hy beskryf in hierdie woorde nie net sy verstaan van die destydse tydsgees nie. Hy is self ook krities oor die godsdienstigheid wat verlore gaan – oor ’n me­­tafisiese, subjektiewe “God of the gaps”

Wie is Jesus Christus vir ons vandag? Lees verder

Nuwe stemme

Om Christus te volg, is ’n gevaarlike keuse

Vir die afgelope Algemene Vergadering van die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Ker­ke, moes elke lidkerk se afvaardiging ’n sekere persentasie nie-gelegitimeerdes, jonges en vroue insluit. As redelik jonk en vroulike jeugwerker, is ek die geleentheid gegun om die vergadering vir 12 dae in Leipzig, Duitsland by te woon. “It’s a dangerous decision to follow Christ, because

Om Christus te volg, is ’n gevaarlike keuse Lees verder

Nuwe stemme

Gereformeerde jeug laat hoor hulle stem

Waar kry ek ‘n genadige God? Dié vraag wat 500 jaar gelede die Reformasie ontketen het, skemer telkemale in die temas rakende sosiale, ekonomiese en ekologiese geregtigheid van die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke se byeenkoms in Leipzig deur. Ek het die besonderse voorreg gehad om as ‘n afgevaardigde vanuit die perspektief van die jeug hierdie

Gereformeerde jeug laat hoor hulle stem Lees verder

Nuwe stemme
Scroll to Top