Kerk moet toenemend spaarvark breek
Rondom braaivleisvure en by kuiers praat Suid-Afrikaners deesdae pal oor die ekonomie – geld. Christene wonder boonop oor rentmeesterskap. Dis geen geheim dat Suid-Afrika self in ’n finansiële krisis is en dat die man óf vrou op straat die knyp voel nie. En op ’n warm Woensdagmiddag in Benoni het daardie onderwerpe ook afgevaardigdes by […]
Kerk moet toenemend spaarvark breek Lees verder
@sinode Nuus Nuwe stemme



