Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Video

In Suid-Afrika is daar nou verskeie camino-opsies en pelgrimstogte. Hoekom díe gewildheid? Karlien Becker het ondersoek ingestel.
Die gewilde Pelgrimstog van Hoop kry 'n nuwe been met ‘buitekerkies’ langs van Uniondale tot Mosselbaai. Foto: Le Roux Schoeman

Nuwe roete vir gewilde pelgrimstog: Geloof, hoop en roosterkoek

’n Groep plattelandse NG lidmate werk nou saam met die breër landbougemeenskap langs die Tuinroete om ’n meerdaagse staproete te vestig. Sal dit ’n pelgrimsroete word? Le Roux Schoeman doen verslag. Met ’n sterk wind van voor en die oggend se roosterkoek net ’n vae herinnering was die rooihoedpelgrims verlig om met hulle onlangse staptog […]

Nuwe roete vir gewilde pelgrimstog: Geloof, hoop en roosterkoek Lees verder

Nuus Video

VIDEO: ‘Hoop is so bitter nodig in hierdie tyd’

“Ons is almal diep onder die indruk dat ons mekaar baie nodig het en dat ons saam sterker is te midde van hoe fel die uitdagings ookal mag wees,” sê dr Gustav Claassen, algemene sekretaris van die NG Kerk, in ’n kort bemoedigende videoboodskap namens die Algemene Sinode aan lidmate en leiers van die kerk. 

VIDEO: ‘Hoop is so bitter nodig in hierdie tyd’ Lees verder

Nuus Video
Kyk die videogesprek tussen Neels Jackson en Le Roux Schoeman in die storie hieronder.

VIDEO: Só het NG Kerk verander – Neels Jackson

Die NG Kerk het minder mag, minder lidmate én is “gesonder” as toe Neels Jackson dertig jaar gelede kerkvergaderings en sinodesittings as joernalistieke “beat” gekies het, vertel hy aan Le Roux Schoeman in die video-onderhoud hieronder.  Lees ‘n volledige onderhoud met Jackson HIER.  Koop die boek HIER.   

VIDEO: Só het NG Kerk verander – Neels Jackson Lees verder

Nuus Video
’n Paar gelowiges van Touwsrivier het op die vooraand van Paasfees met Kerkbode gesels oor die vooruitsig om as saamgevoegde gemeente Paasfees te vier. “Dis net deur God se genade wat ons vandag hier staan,” het Johannes Harley, geklee in ’n oranje hemp, gesê. Langs Harley is Magdalena Klein, Gerhard du Toit, Courtney Klein en Berend Lottering. Foto’s: Robert Cable

KYK: Paasfees dui op ’nuwe lewe in oorvloed’

Die groepie mense wat voor die NG kerkgebou op Touwsrivier vir die Kerkbode-span staan en wag, woon al jare op dié Karoodorp. Van een lidmaat wat al so lank as 46 jaar hier woon, en in die einste gebou kom aanbid, tot ’n lidmaat wat op 38-jarige ouderdom geen ander dorp as tuiste ken nie.

KYK: Paasfees dui op ’nuwe lewe in oorvloed’ Lees verder

Nuus Video
PROMOSIE: Om uit te vind hoe jy 'n digitale advertensie of promosie soos dié op www.kerkbode.co.za kan uitneem, kontak Hanlie Raath | Selfoon: 072 357 8914 of per e-pos by woes@mweb.co.za

Virtual Conference: Faculty of Theology, Stellenbosch University

CONFERENCE HOSTED BY THE GENDER UNIT, BEYERS NAUDÉ CENTRE FOR PUBLIC THEOLOGY, DEPARTMENT OF PRACTICAL THEOLOGY & MISSIOLOGY 15-17 MARCH 2021     Practices of Faith Invite by Kerkbode PoF Conference Programme by Kerkbode on Scribd

Virtual Conference: Faculty of Theology, Stellenbosch University Lees verder

Video

VIDEO: Bedrewe skrywer wys hoe om swaar onderwerp lig te hanteer

Die klip in Lisa se borskas deur Siegfried Louw Uitgewer: Bybel-Media, 2021 Resensent: Rethie van Niekerk Kinderboek oor die dood? Vir volwassenes mag dit met die eer­ste oogopslag vreemd klink. Tog is dit ’n onderwerp waaroor kinders dink en vrae vra. Maar hoe praat jy met kinders oor so iets? Wanneer jy meestal self nie

VIDEO: Bedrewe skrywer wys hoe om swaar onderwerp lig te hanteer Lees verder

Boeke Video
Pres Ramaphosa tydens die uitsending van sy toespraak aan die nasie op 11 Januarie 2021.

KYK: Ramaphosa oor begrafnisse se dodelike gevaar

In sy jongste boodskap aan Suid-Afrikaners het pres. Cyril Ramaphosa Maandagaand (11 Januarie) onder meer begrafnisse uitgesonder as “superspreader”-geleenthede.    Ramaphosa het gesê vele Covid-verwante sterfgevalle is weens infeksies wat by hierdie geleenthede opgedoen word. “Funerals have become a death trap for many of our people,” het hy gesê in ’n toespraak waarin hy ook

KYK: Ramaphosa oor begrafnisse se dodelike gevaar Lees verder

Nuus Video

Belhar: ‘Oorweeg dié radikale stap’

Skryf ’n nuwe belydenisskrif in eenvoudige taal wat die gemeensaak in Belhar verwoord en daarop uitbrei, vra LOUIS BRITTZ. Ek het onlangs “In Gods naam” op YouTube gekyk. Dit is ’n dokumentêr wat handel oor die proses van eenwording tussen die NG Kerk en sy bruin en swart eertydse denominasievennote wat in die apartheidsjare geskeur

Belhar: ‘Oorweeg dié radikale stap’ Lees verder

Rubrieke Video
Die kykNET-reeks Elders – Pelgrimstog van hoop dokumenteer hoe die joernalis en skrywer Erns Grundling ’n roete van sowat 350 km stap en homself verdiep in stories langs die pad. Ook Kerkbode se vergeelde nuusblaaie het ’n kameerol losgeslaan in die episode wat op 2 Desember om 20:00 op kykNET draai.

VIDEO: Pelgrimstog tel spoed op en Kerkbode kry kameerol op kassie

Dit het drupsgewys begin, maar die belangstelling in ’n plaaslike pelgrimstog het binne enkele jare ’n “stroom” van stappers gestuur na die eindpunt: die vuurtoring by Kaap Agulhas aan die suidpunt van Afrika. Só vertel dr Frederick Marais onlangs by die amptelike bekendstelling van die Pelgrimstog van Hoop, wat uit kerkgeledere gegroei het en deur

VIDEO: Pelgrimstog tel spoed op en Kerkbode kry kameerol op kassie Lees verder

Nuus Video

VIDEO: Koster bewimpel uitsaaitoring

Ry jy in Somerset-Oos in die Oos-Kaap in, word jy dalk net welkom geheet met die klanke van liedere soos “Amazing grace” of “I have a dream” wat deur oom Dougie Argyle, koster by die NG gemeente Somerset-Oos, kliphard op die dorp gespeel word. Argyle het net voor Kersfees in 2013 besluit om die gemeente

VIDEO: Koster bewimpel uitsaaitoring Lees verder

Hoopstories Video
Skermgreep vanaf die YouTube-kanaal van Maria Rademan-Viviers.

KYK: Stemme saamgesnoer om psalm te laat opklink

Die Hoërskool Durbanville se koor het tydens die Covid-19-pandemie besluit dat die grendeltyd hulle nie sal keer om te sing nie. Die koor, sowel as sommige van die skool se oudleerders, het saamgespan en deelgeneem aan ’n virtuele koorprojek waar hulle Psalm 134 opgeneem het. Elke koorlid het hulle deel apart opgeneem en die klank

KYK: Stemme saamgesnoer om psalm te laat opklink Lees verder

Nuus Video
Die nagmaaldiens op 14 Junie het amptelik van 15:00 tot 18:00 geduur en ds Wimpie Wasserman en sy span het vooraf sowat 1 000 wegneemhouertjies vir die bediening van die sakramente bestel. Foto: Jan Steyn

Deurry-nagmaal: ‘Ons wou lúister; en nie worsmasjien wees’

Drie bedienings-“bane” is die afgelope Sondag in ’n parkeerarea van ’n gemeente in Krugersdorp uitgemerk vir iets wat ’n mens jou kwalik in pre-Korona-tye sou kon voorstel: ’n Deurry-nagmaaldiens, kompleet met musiekbegeleiding deur ’n eensame kitaarspeler op ’n verhogie en op ’n erg veilige afstand. “Ons het vir mekaar gesê, dit moenie voel soos ’n

Deurry-nagmaal: ‘Ons wou lúister; en nie worsmasjien wees’ Lees verder

Koronavirus Nuus Video
Prof Stephan Joubert vra vir prof Piet Naudé (inlas regs bo in foto) vrae na afloop van Naudé se sessie oor die verhouding tussen die ekonomie en teologie tydens die nuwe werklikhede wat die Koronavirus-pandemie bring by ’n e-konferensie wat deur ekerk op 11 Junie aangebied is. Foto: Skermgreep via YouTube

VIDEO: ‘Die vrae wat Job gevra het, vra ons ook nou’ – Piet Naudé

“Die dapperste gelowiges is Christen-besigheidsmense. Dit is maklik om te glo as jy elke maand ’n salaris kry, maar dis moeiliker om te glo as jy skuld aangegaan het, ’n nuwe bedryf begin het en nou jou gesin in die oë moet kyk.” Só sê prof Piet Naudé, direkteur van die Bestuurskool by die Universiteit

VIDEO: ‘Die vrae wat Job gevra het, vra ons ook nou’ – Piet Naudé Lees verder

Koronavirus Nuus Video

Droogte: Só kan jy ook gééstelik bemoedig

Te midde van al die ruim skenkings deur vele Suid-Afrikaners, wil Bybel-Media in Februarie en Maart 2020 ook dié bystaan wat in gééstelike nood in droogtegeteisterde gebiede mag verkeer.   Ons projek behels om 1700 kopieë van die boek ʼn Bietjie reën – Om met wysheid voor God te leef te gaan aflewer by 17

Droogte: Só kan jy ook gééstelik bemoedig Lees verder

Aktueel Video
Robin Spengler (voor in die kapel met onderbaadjie) is ’n koördineerder by Boland Prisons Ministry en ’n bekende hier in die kapel by die maksimumsekerheidsentrum. Hy is een van die godsdienssorgspan by die Departement Korrektiewe Dienste (DKD) se medewerkers wat weer op sy beurt van Nehemia-Bybelinstituut (NBI) se kursusmateriaal vir gevangenisbediening met gevangenes behandel. Foto: Le Roux Schoeman

Maksimum genade

Nkosivumile White swaai sy arms omhoog in sy oranje uniform terwyl hy en ’n dosyn of wat medegevangenes praise & worship in ’n vertrek met ’n houtkruis teen die muur en ’n kringtelevisiekamera op die nok bo die preekstoel. ‘Maksimum’ hou kerk. “O, Glorify,” sing White in ’n stem wat tesame met die ander mans

Maksimum genade Lees verder

Artikels Video

GOUDLAND: Sal hulle ‘band losmaak’ van NGK?

Een van die NG Kerk se tien streeksinodes het byna-byna tydens ’n eendagvergadering in Randfontein besluit oor ’n voorstel dat hulle “die band losmaak van die Algemene Sinode …” Na ’n dag vol uiteenlopende opinies het die buitengewone sitting van Goudland Sinode egter tot ’n onverwagte einde gekom en die 240 afgevaardigdes is nie gevra

GOUDLAND: Sal hulle ‘band losmaak’ van NGK? Lees verder

@sinode Video

Nog ’n rede hoekom 2020 nie gou genoeg kan kom

Een van die belangrikste besluite van die pas afgelope sitting van die Algemene Sinode was om 2020 as Jaar van die Bybel te vier. Dit sal saamval met die amptelike ingebruikneming van ‘n nuwe Afrikaanse vertaling van die Bybel – miskien ook die laaste! Die strewe na ’n Bybel in Afrikaans het reeds in Augustus

Nog ’n rede hoekom 2020 nie gou genoeg kan kom Lees verder

Johan van der Merwe Video

VIDEO: Mees gelese stories by Algemene Sinode 2019

Dit was ‘n bedrywige week in Benoni en die Kerkbode-redaksie het vanjaar ‘n regstreekse blog vanaf die media-tafel by die Algemene Sinodesitting (6-11 Oktober) aan die Oos-Rand behartig. Ons doel: Om intyds oor besluite en gebeure verslag te doen. Hieronder, ingeval jy dit gemis het of na ‘n spesifieke stuk inligting soek, bied ons ‘n kort

VIDEO: Mees gelese stories by Algemene Sinode 2019 Lees verder

Redakteursbrief Video

Sinode: Dit gons oor dié video

’n Video wat kykers insae gee tot voorbeelde van die grensoorskrydende en plek-plek skokkende opmerkings waaraan vroue in die amp blootgestel is, het sinodegangers Dinsdag by tye na hul asems laat snak. In die video word die uitlatings deur mans voorgelees. Dis opmerkings soos dié: “Jy is so ’n mooi dingetjie, die mans gaan nie

Sinode: Dit gons oor dié video Lees verder

@sinode Nuus Video

Sinode Wes-Kaapland besluit oor selfdegeslag-verhoudings

Na ’n bespreking en stemproses wat meer as drie ure geduur het, is die voorstel van die moderamen, met bepaalde amendamente, deur die sinode goedgekeur. Twee amendamente is ingedien waarvan een aanvaar en die ander van die hand gewys is. Hier volg die die volledige voorstel wat goedgekeur is, soos aan Kerkbode verskaf. 1. Die

Sinode Wes-Kaapland besluit oor selfdegeslag-verhoudings Lees verder

@sinode Nuus Video
Scroll to Top