‘Dis anders om digitaal te rou,’ sê leraars
Predikante moes sedert Maart verlede jaar, toe die Covid-19-pandemie verwoesting in Suid-Afrika begin saai het, nie net gewoond raak om digitaal tydens eredienste te bedien nie, maar moes ook hulle nuutgevonde digitale vaardighede gebruik om aanlyn begrafnis te hou. Behalwe vir praktiese kommer oor of die Wi-Fi sterk genoeg gaan wees om die begrafnisse digitaal […]
‘Dis anders om digitaal te rou,’ sê leraars Lees verder
Nuus












