VIDEO: Só het NG Kerk verander – Neels Jackson

Die NG Kerk het minder mag, minder lidmate én is “gesonder” as toe Neels Jackson dertig jaar gelede kerkvergaderings en sinodesittings as joernalistieke “beat” gekies het, vertel hy aan Le Roux Schoeman in die video-onderhoud hieronder. 

  • Lees ’n volledige onderhoud met Jackson HIER
  • Koop die boek HIER
Word 'n vriend van Kerkbode