Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

VIDEO: ‘Hoop is so bitter nodig in hierdie tyd’

“Ons is almal diep onder die indruk dat ons mekaar baie nodig het en dat ons saam sterker is te midde van hoe fel die uitdagings ookal mag wees,” sê dr Gustav Claassen, algemene sekretaris van die NG Kerk, in ’n kort bemoedigende videoboodskap namens die Algemene Sinode aan lidmate en leiers van die kerk. 

Claassen maak ook spesiale melding van lidmate wat as mediese personeel en gesondheidswerkers in die voorste linies teen die koronavirus veg, dikwels teen ’n baie hoë prys.

Lidmate word ook versoek om inenting teen die koronavirus sterk te oorweeg omdat dit ’n effektiewe wyse bied om die virus te beveg.

 

Lees ook: Uittreksel: Jaap Durand oor Godsontkenning en geloofsbeslissing

Lees ook: Brief uit Amersfoort: Soveelste plaasaanval ruk klein gemeenskap

Lees ook: Oor rasseskeiding: ‘Ek soek ’n kerk wat jeuk’

 

 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top