VIDEO: ‘Die uitdaging is om vars te luister’ – Jan Lubbe
Nog ’n sinode, nog ’n gesprek oor selfdegeslagverhoudings (SGV) … Ds Jan Lubbe gee toe dat enige kerk die gevaar loop om irrelevant te raak deur wiele van besluitneming wat baie stadig draai. Maar die nuutverkose voorsitter van die moderamen van die NG Kerk Vrystaat, werp ook nuwe lig op wat binne die sinodesaal in […]
VIDEO: ‘Die uitdaging is om vars te luister’ – Jan Lubbe Lees verder
@sinode Video




















