Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

In 2020 het NG Kerk Vrystaat verslag gedoen oor NG Gemeente De Bloem wat sowat R12 000 per week aan kospakkies bestee in 'n projek wat ontvangers van kospakkies betrek by die gemeente se werksaamhede “in ruil” vir kos- en ander behoeftes.

VIDEO: Kospakkie-projek betrek mense by gemeente-werksaamhede

Ds Jannie Smith het vandag (9 Maart), op die tweede dag van die streeksinode in Bloemfontein, aan die hand van die video (4 min 51 sek) hieronder van die lesse gedeel wat sy span uit ’n omvangryke kospakkieprojek geleer het.

In 2020 het NG Kerk Vrystaat verslag gedoen oor NG Gemeente De Bloem wat sowat R12 000 per week aan kospakkies bestee in ‘n projek wat ontvangers van kospakkies betrek by die gemeente se werksaamhede “in ruil” vir kos- en ander behoeftes.

Hou www.kerkbode.co.za dop vir nog beriggewing oor die sinode.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top