KYK: Ds Charlotte se uitdaging aan NG Kerk oor diversiteit (Dag 4 van Wes-Kaapland sinode)
Die liefde wat ons kerk oor 10 jaar werklik anders sal laat lyk, is een waar gelowiges hulle hart en huis oopmaak soos wat ’n groep NG mense in haar eie lewe vir ds Charlotte Sibanyoni gedoen het. Sibanyoni, die NG Kerk se eerste swart vrouedominee, is gevra om op die voorlaaste dag van die […]





















