Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

KYK: Nuwe video verduidelik verruiming van teologiese opleiding

“Die Here roep mense in verskillende lewensfases … en om verskillende werk te gaan doen,” het dr Frederick Marais gesê in ’n bespreking oor die nuwe opleidingsmoontlikhede die afgelope paar jaar binne die NG Kerk ontwikkel is.

Kyk die video hieronder en lees meer by http://seminarium.org.za/

 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top