‘Die dag van my musiekbekering’ – skrywer gesels oor kerkmusiek as Godsontmoeting
Die Bybel maak sang nie opsioneel nie, skryf dr Riaan Steyn in ’n nuwe boek oor die sterk samehang tussen teologie en musiek. Hy vertel aan Heléne Meissenheimer wat hy ontdek het rondom musiek tydens die erediens. Ons gesprek kom kort na die uitreik van sy eerste boek, Vyfde Evangelie: Van kerkmusiek na Godsontmoeting: Rigtingwysers […]
‘Die dag van my musiekbekering’ – skrywer gesels oor kerkmusiek as Godsontmoeting Lees verder
Artikels



















