Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Author name: Helene Meissenheimer

NG Kerk Willowmore se kerktoring is Dinsdagnag beskadig deur ’n stormsterk wind. Foto: Facebook

Kerktoring knak in stormwind

Die ongewone gesig van ’n geknakte kerktoring het Woensdagoggend 30 Junie vir ds Hannes Maasdorp en die inwoners van Willowmore in die Oos-Kaap begroet. ’n Stormsterkwind het die vorige aand die boonste punt van staal van die 57 jaar-oue kerktoring van die NG Kerk Willowmore beskadig. Vir Maasdorp, wat langs die kerk bly, het dit […]

Kerktoring knak in stormwind Lees verder

Hoopstories
Alle byeenkomste, ingesluit kerkdienste, is verbode ingevolge die aangepaste Vlak 4-maatreëls wat vanaf 28 Junie vir die volgende twee weke geld.

Godsdiensleiers verwelkom strenger regulasies om Covid te bekamp

Alle kerkbyeenkomste, uitgesluit begrafnisse met ’n beperking van 50 mense, is vir die volgende twee weke verbode ingevolge die aangepaste Vlak 4-beperkings wat van 28 Junie af geld. Verteenwoordigers van die godsdienssektor is Sondagmiddag op ’n aanlynvergadering ingelig oor die strenger maatreëls en die impak wat dit op geloofsgemeenskappe mag hê. Al die leiers het

Godsdiensleiers verwelkom strenger regulasies om Covid te bekamp Lees verder

Nuus
Die Ring van Johannesburg het vandag mondelinge terugvoer oor die uitkoms van die NG Kerk se interne ondersoek teen dr André Bartlett ontvang.

André Bartlett-verhoor: Regstellende optrede geëis

Die NG Kerk se interne ondersoekliggaam het dr André Bartlett skuldig bevind op een van vyf aanklagte op grond van die negende gebod. Die Ring van Johannesburg het vanoggend slegs mondelings terugvoer oor die ondersoek van die ondersoekliggaam ontvang, het ds Rudi Swanepoel, voorsitter van die ring aan Kerkbode gesê. Die ring het gesamentlik met

André Bartlett-verhoor: Regstellende optrede geëis Lees verder

Nuus
Die Ballito-gesinskerk NG Noordkus het nuwe gebruike vir hulle jeuglokaal gevind tydens die pandemie. Foto: Verskaf

Onbenutte jeuglokaal nou ’n bedrywige gemeenskapsaal

Fiets ‘mechanics’, naaldwerkklasse, Bybelstudie en jeugontwikkeling … Ballito-gesinskerk NG Noordkus se voorheen onbenutte jeuglokaal bars nou van bedrywigheid. “Ballito-gesinskerk is baie opgewonde om so te kan hande vat na buite om ’n verskil te kan maak!” berig Posduif 11 Junie. Die gemeente in KwaZulu-Natal was baie bekommerd dat hulle jeugsaal totaal in onbruik raak weens

Onbenutte jeuglokaal nou ’n bedrywige gemeenskapsaal Lees verder

Hoopstories
Die koperblaasorkes van Kylemore bemoedig die stappers op die eerste Social Justice Walk wat op Stellenbosch gehou is op Jeugdag. Foto: DJ Muller

Sáámstap op pad van restitusie gee hoop op Jeugdag

Jeugdag vroegoggend onder ’n flou winterson het ’n groep uiteenlopende mense op Stellenbosch saamgekom vir ’n 16 km-staptog. Dr Frederick Marais vertel Heléne Meissenheimer meer hieroor. Die staproete vorm deel van een van die eerste bene van die Pelgrimstog van Hoop – ’n pelgrimsroete van sowat 500 km deur die Kaapse Wynlande en Overberg-gebied. Die

Sáámstap op pad van restitusie gee hoop op Jeugdag Lees verder

Hoopstories
Ds Donald Gantana van Grabouw en ds Corné Kemp van Hermanus steek ’n kers aan om die hereniging van die Ring van Caledon te vier. Foto verskaf.

NUUS: Overberg vat hande vir eenheid

Die onus rus nou op NG en VG lidmate in die Overberg om verder inisiatief rondom kerkhereniging te neem nadat sowat 24 gemeentes hulleself verbind het tot die vorming van die Herenigde Ring van Caledon. “Die vereniging van die twee Ringe van Caledon (NGK en VGK) beteken vir ons groter geloofwaardigheid in terme van ons

NUUS: Overberg vat hande vir eenheid Lees verder

Nuus

Popia: Inligtingsbeamptes kan ná 1 Julie registreer

Kerke en ander organisasies mag nou inligtingsbeamptes na 1 Julie registreer. Dié onlangse aankondiging deur die Inligtingsreguleerder volg ná sy registrasiestelsel gevou het onder die toeloop van registrasies in die laaste pylvak voor die nuwe wetgewing op die Beskerming van Persoonlike Inligting (Popia-wetgewing) op 1 Julie afdwingbaar word. Volgens ’n skrywe van die Algemene Sinode

Popia: Inligtingsbeamptes kan ná 1 Julie registreer Lees verder

Nuus
Dr Daniël de Wet. Foto: NG Kerk Stellenbosch-Wes

Daniël de Wet beroep as nuwe predikant in sinodale diens

Die Sinode van Wes-Kaapland het pas vir dr Daniël de Wet van NG Gemeente Stellenbosch-Wes beroep as predikant in sinodale diens (PSD) in die Diensgroep vir Getuienisaksie, berig VrydagNuus van 18 Junie 2021. De Wet het voorheen gedien as predikant by gemeentes in Suider-Paarl, Durbanville-Bergsig en Knysna. Hy is sedert 2016 ’n leraar by NG

Daniël de Wet beroep as nuwe predikant in sinodale diens Lees verder

Amptelik
Die NG Kerk verwelkom dit dat daar gemeentes is wat kommentaar wil lewer op die voorgestelde konsepwysigingswet op Pepuda.

Pepuda: Hou kommentaar so uniek moontlik

“Moet asseblief nie net die NG Kerk se verslag kopieer en aanstuur nie. Laasgenoemde poging sal nie deur die wetgewer as outentiek oorweeg word nie.” Só sê dr Gustav Claassen, algemene sekretaris van die NG Kerk in reaksie op die talle navrae vanaf gemeentes wat graag kommentaar wil lewer op die omstrede voorgestelde konsepwysigingswet op

Pepuda: Hou kommentaar so uniek moontlik Lees verder

Nuus
'n MES-vrywilliger help 'n naskoolse leerder met inkleurwerk. Foto verskaf

MES se verhaal van hoop en genade

MES is vanjaar 35 jaar oud. HELÉNE MEISSENHEIMER be­rig oor die ont­staanstorie van hier­die nieregeringsorganisasie, hulle eie oorlewingstryd tydens die Covid-pandemie en ’n prent­jie van werknemers wat verenig. Leona Pienaar vertel ’n interessante storie van iets wat gebeur het by ’n “bestuursindaba” van MES, kort vir Mould Empower Serve. Die MES-bestuurshoof het tydens ’n onlangse

MES se verhaal van hoop en genade Lees verder

Nuus

Kopiereg © Kerkbode 2025

Scroll to Top