Verskerpte protesoptrede in eSwatini verwag
Stygende kospryse, brandstofskaarste en sedert Vrydag 16 Julie hernude protesoptogte, maak dit steeds uiters moeilik vir die Swaziland Reformed Church (SWC) om kos by die honderde kinders in hulle voedingsprojekte te kry. “Ons probleem is om kos in die hande te kry omdat ons dit in Eswatini aankoop en die winkels afgebrand is. Nou moet […]
Verskerpte protesoptrede in eSwatini verwag Lees verder
Nuus
















