#innovasie: Die meeste ooit kan teologiese opleiding kry
Konflikhantering is deel van sy werk, ja, maar die grootste deel fokus op digitale innovasies wat teologiese opleiding vir meer mense as ooit tevore toeganklik maak, vertel dr Frederick Marais, die een wat teologiese opleiding binne die NG Kerk “eet, slaap en drink”, vir Heléne Meissenheimer op ’n reënerige Maandagoggend op Stellenbosch. “Dit is die […]
#innovasie: Die meeste ooit kan teologiese opleiding kry Lees verder
Artikels





















