Pelgrimstog-prof trap rem in Wellington … vir nou
In die vliegtuig op pad terug, ná hy die Camino de Santiago pelgrimstog met motorfietsstewels gestap het, sit dr Nico de Klerk met die besef dat wat hy nou ervaar het hy nie vir homself kan hou nie. “Ek onthou ek het op die vliegtuig vir die Here gesê dat as Hy só ’n bemoeienis […]
Pelgrimstog-prof trap rem in Wellington … vir nou Lees verder
Artikels Nuus




















