‘Wees Jesus se beursie in Oekraïne’
Al meer NG gemeentes asook ’n streeksinode samel fondse vir kerkleiers en hulporganisasies in Oekraïne in. Só probeer hulle om die miljoene honger en hawelose vlugtelinge met skuilplek en kospakkies te help. Vanaf die klein kusdorpie Reni naby die suidwestelike grens van Oekraïne met Roemenië en Moldawië gesels die sendeling Michele Potgieter met Kerkbode. Sy […]
‘Wees Jesus se beursie in Oekraïne’ Lees verder
Nuus Nuus uit die buiteland





















