Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Nuus uit die buiteland

More than 3000 members from the Reformed Church in Zambia (RCZ) attended the 125th anniversary celebration held on 7 July in Lusaka.
More than 3000 members from the Reformed Church in Zambia (RCZ) attended the 125th anniversary celebration held on 7 July in Lusaka. Photos: Supplied

‘An unforgetable experience’ – Reformed Church in Zambia of 1 million + members celebrates 125 years

The Reformed Church in Zambia (RCZ) today consists of 19 presbyteries with 200 congregations that serve 2,000 preaching points with more than 1 million members. During the weekend of 6 to 8 July this year, the flames of joy burned brightly as our sister church in Zambia celebrated their 125th anniversary, writes Mariëtte Odendaal (MO). […]

‘An unforgetable experience’ – Reformed Church in Zambia of 1 million + members celebrates 125 years Lees verder

Nuus uit die buiteland
Wajima is een van die dorpe op die Noto-skiereiland in Japan wat erg geraak is deur die kragtige aardbewing op 1 Januarie 2024. Foto: Wikipedia

Elders gesien: Duisende trotseer winterkoue in skuilings na aardbewing in Japan

Die jaar 2024 het vir duisende mense in Japan meer rampspoedig as voorspoedig begin, skryf Stéphan Van der Watt* met verwysing na die kragtige aardbewing op nuwejaarsdag waarin meer as 200** mense dood, honderde beseer is met duisende huise verbrokkel en paaie omgedolwe. Hoewel hulle self ver is van die gebied in die Ishikawa en

Elders gesien: Duisende trotseer winterkoue in skuilings na aardbewing in Japan Lees verder

Nuus Nuus uit die buiteland

Elders gelees: ‘Ons kyk met ’n swaar hart na die Heilige Land’ – WRK oor Israel-Hamas-oorlog

Die Wêreldraad van Kerke (WRK) eis ’n skietstaking in die stryd tussen Israel en Hamas waarin meer as 11 000 mense reeds dood is, waarvan tweederdes na raming vroue en kinders. Die WRK eis ook dat humanitêre hulp ongehinderd gelewer kan word aan die inwoners van Gasa. “We yearn for peace and for justice, for

Elders gelees: ‘Ons kyk met ’n swaar hart na die Heilige Land’ – WRK oor Israel-Hamas-oorlog Lees verder

Nuus Nuus uit die buiteland
Die NG Kerk samel fondse in om hulp te verleen in Mosambiek en Malawi na die verwoesting gesaai deur tropiese sikloon Freddy. Foto's: Ds João Herbath Kachemue, algemene sekretaris IRM Tumbine Sinode, Mosambiek

Elders gesien | Malawi en Mosambiek in nood na Sikloon Freddy – NG Kerk wil help

Tropiese Sikloon Freddy het enorme skade en menseverlies in Malawi en Mosambiek veroorsaak. “Vanuit kerklike geledere moes daar dadelik planne beraam word oor hoe ons ons medegelowiges in die dele wat die ergste getref is, kan bystaan,” vertel dr Daniël de Wet, bestuurder van Wes-Kaapland se Getuienisaksie Taakspan Ekumeniese Verhoudinge in Afrika vir Mariëtte Odendaal

Elders gesien | Malawi en Mosambiek in nood na Sikloon Freddy – NG Kerk wil help Lees verder

Nuus uit die buiteland
Vader Fadi Azar, 'n kerkleier in Latakia, 'n stad in die weste van Sirië, sê die gevolge van die ramp is verwoestend. Bron: Geopende Deure

Elders gesien: Bid en help só vir Sirië na reuse-aardbewing

Minstens 2 300 mense is dood en meer as 5 000 gewond na ‘n groot aardbewing Sirië en Turkye getref het op Maandagoggend 6 Februarie, berig die sendingorganisasie Geopende Deure in ’n onlangse nuusbrief.  Geboue en gemeenskappe is in puin gelaat. Baie kan nie na hul huise terugkeer nie. Die deel van Sirië wat deur

Elders gesien: Bid en help só vir Sirië na reuse-aardbewing Lees verder

Nuus uit die buiteland
Die internasionale Christelike hulporganisasie Mission Without Borders werk saam met ‘n netwerk van kerke om Oekraïense vlugtelinge soos hierdie vrou te help met kos, klere en skuiling. FOTO: Mission Without Borders

Vlugtelinge uit Oekraïne: Help ons hoop uitdeel vra sendingorganisasie

Die Christelike hulporganisasie Mission Without Borders berig dat hulle, met behulp van vrywiligers en plaaslike kerke, hoop en omgee met duisende vlugtelinge uit Oekraïne gedeel het. Mission Without Borders is ’n internasionale Christelike hulporganisasie wat in vennootskap met kerke in Oekraïne, Roemenië en Moldawië help met praktiese bystand soos warm maaltye, kospakkies, klere en veilige

Vlugtelinge uit Oekraïne: Help ons hoop uitdeel vra sendingorganisasie Lees verder

Aktueel Nuus uit die buiteland
Sy is baie dankbaar vir almal, ook NG gemeentes van regoor die land, se bydraes waarmee sy kos in Roemenië kan koop vir kospakkies want winkelrakke is leeg in hul hawedorpie Reni naby die suidwestelike grens van Oekraïne vertel die Suid-Afrikaanse sendeling Michele Potgieter wat hier hurk by ‘n klein Oekraïnse dogtertjie. Foto: Verskaf

‘Wees Jesus se beursie in Oekraïne’

Al meer NG gemeentes asook ’n streeksinode samel fondse vir kerkleiers en hulporganisasies in Oekraïne in. Só probeer hulle om die miljoene honger en hawelose vlugtelinge met skuilplek en kospakkies te help. Vanaf die klein kusdorpie Reni naby die suidwestelike grens van Oekraïne met Roemenië en Moldawië gesels die sendeling Michele Potgieter met Kerkbode. Sy

‘Wees Jesus se beursie in Oekraïne’ Lees verder

Nuus Nuus uit die buiteland
Ds Willem van der Colff en sy gesin staar ’n onseker toekoms in Pole in die gesig na hulle onlangs, soos meer as 2,8 miljoen mense, uit die Oekraïne moes vlug voor die gewelddadige Russiese aanslag op die land. Foto: Verskaf

Sendeling en sy gesin vlug uit Oekraïne*

Die gesin van die Afrikaanse sendeling, ds Willem van der Colff*, tel nou onder die meer as 2,8 miljoen mense wat teen middel-Maart uit die Oekraïne voor die Russiese aanslag op hierdie Oos-Europese land gevlug het. Die voortslepende konflik sedert Rusland hierdie voormalige Sowjetunie-lidland op 24 Februarie met tenks, geweervuur en die afvuur van missiele

Sendeling en sy gesin vlug uit Oekraïne* Lees verder

Aktueel Nuus uit die buiteland
Bid asseblief vir ons seun Daniil, vra ds Stefan van der Merwe en sy vrou Hensie vanuit die Oos-Europese land Oekraïne wat deur Rusland binnegeval is. Hulle seun is in ’n bomskuiling in Kiëf, die hoofstad wat sedert Donderdag met Russiese missiele gebombardeer word. Foto's: Verskaf

‘Bid vir ons in Oekraïne’

Twee Afrikaanse predikante se studenteseuns het vroeg Donderdagoggend 24 Februarie wakker geword van die geluid van Russiese missiele wat Kiëf tref, die hoofstad van die Oos-Europese land Oekraïne wat die dag deur hulle buurland binnegeval is. Teen Vrydag was een van hulle, Johan van der Colff, veilig tuis by sy ouers wat al jare ’n

‘Bid vir ons in Oekraïne’ Lees verder

Nuus uit die buiteland
Sendeling André Thiart en plaaslike leiers in die noordooste van Mosambiek bespreek die logistiek ten opsigte van kospakkieverspreiding. Thiart en sy vrou Anna-Marie het in die laaste jaar gehelp om meer as 60 ton kos na hierdie geweldgeteisterde gebied te versprei. Foto’s: Verskaf

Mosambiek-sendelinge vertel oor erge kosnood in geweldgeteisterde noordooste

André en Anna-Marie Thiart was laasjaar op somersverlof toe hulle hoor hulle huis van 15 jaar daar ver in Noordoos-Mosambiek is in ekstremiste-aanvalle afgebrand en mense daar lewe in angs. Tog het dié sendeling-egpaar teruggegaan en in die afgelope jaar al meer as 60 ton kos aan derduisende ontheemdes in dié geweldgeteisterde area help versprei.

Mosambiek-sendelinge vertel oor erge kosnood in geweldgeteisterde noordooste Lees verder

Nuus Nuus uit die buiteland
Afganistan het Noord-Korea vervang as die gevaarlikste land om ’n Christen te wees volgens die 2022 Wêreldwaarnemingslys van die Christelike organisasie Geopende Deure wat in Januarie bekendgestel is. Foto: Verskaf

Afganistan nou gevaarlikste land vir Christene

In 2021 het meer as 360 miljoen Christene wêreldwyd hoë vlakke van vervolging en diskriminasie weens hulle geloof ervaar – dit kom neer op een uit elke sewe Christene. Dit kom neer op 20 miljoen meer Christene wat vervolging ervaar het as die vorige jaar volgens die nuutste navorsing van die Christelike organisasie Geopende Deure

Afganistan nou gevaarlikste land vir Christene Lees verder

Nuus Nuus uit die buiteland
V.l.n.r.: Prof. Nathan Chiroma (Pan Africa Christian University), dr Daniël de Wet (Ekumeniese Vennootskappe in Afrika, Kaapland), ds Hannes Theron (Programkoördineerder, NetACT), Prof. Margaret Muthwii (Visekanselier van PAC), dr Nico Mostert (Vennote in Getuienis, Vrystaat), dr Sas Conradie (Tearfund) en prof. Dan Kiambi (adjunk-visekanselier Akademiese Sake van PAC). Foto: Verskaf

Op besoek aan die NG Kerk se geloofsfamilie in Kenia

“Ons is Kerk in Afrika en wat ’n voorreg is dit nie!” So sê een lid van ’n klein groepie uit Suid-Afrika wat so pas teruggekeer het na ’n besoek aan die NG Kerk se susterskerk in Kenia en diep geraak is deur dié besondere ervaring. Vanaf Maandag 22 November tot Dinsdag 30 November was

Op besoek aan die NG Kerk se geloofsfamilie in Kenia Lees verder

Nuus uit die buiteland
Tobie en Annalie de Wet kan boeke skryf oor hul tyd in die bediening by die Reformed Church of Japan.

Tobie de Wet in Japan | Tot aan die eindes van die aarde

Op die dag van sy legitimasie in 1973 is Tobie de Wet as eerste amptelike sendeling van die NG Kerk buite Afrika na Japan beroep en in Februarie 1974 in die Tweetoringkerk, Bloemfontein, georden. Hy is gestuur om in die inheemse Reformed Church in Japan (RCJ) te werk wat baie jare later (eers in 1999)

Tobie de Wet in Japan | Tot aan die eindes van die aarde Lees verder

Nuus uit die buiteland
Scroll to Top