Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Tobie en Annalie de Wet kan boeke skryf oor hul tyd in die bediening by die Reformed Church of Japan.

Tobie de Wet in Japan | Tot aan die eindes van die aarde

Op die dag van sy legitimasie in 1973 is Tobie de Wet as eerste amptelike sendeling van die NG Kerk buite Afrika na Japan beroep en in Februarie 1974 in die Tweetoringkerk, Bloemfontein, georden. Hy is gestuur om in die inheemse Reformed Church in Japan (RCJ) te werk wat baie jare later (eers in 1999) die enigste amptelike susterskerk van die NG Kerk in daardie deel van die wêreld geword het. Hier is sy storie: https://bit.ly/3G4XQHM (met dank aan Vrypos, NG Kerk Sinode Vrystaat).

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top