Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Sendeling André Thiart en plaaslike leiers in die noordooste van Mosambiek bespreek die logistiek ten opsigte van kospakkieverspreiding. Thiart en sy vrou Anna-Marie het in die laaste jaar gehelp om meer as 60 ton kos na hierdie geweldgeteisterde gebied te versprei. Foto’s: Verskaf

Mosambiek-sendelinge vertel oor erge kosnood in geweldgeteisterde noordooste

André en Anna-Marie Thiart was laasjaar op somersverlof toe hulle hoor hulle huis van 15 jaar daar ver in Noordoos-Mosambiek is in ekstremiste-aanvalle afgebrand en mense daar lewe in angs. Tog het dié sendeling-egpaar teruggegaan en in die afgelope jaar al meer as 60 ton kos aan derduisende ontheemdes in dié geweldgeteisterde area help versprei. Lees hier verder. (met dank aan Getuienisaksie).

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top