Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

V.l.n.r.: Prof. Nathan Chiroma (Pan Africa Christian University), dr Daniël de Wet (Ekumeniese Vennootskappe in Afrika, Kaapland), ds Hannes Theron (Programkoördineerder, NetACT), Prof. Margaret Muthwii (Visekanselier van PAC), dr Nico Mostert (Vennote in Getuienis, Vrystaat), dr Sas Conradie (Tearfund) en prof. Dan Kiambi (adjunk-visekanselier Akademiese Sake van PAC). Foto: Verskaf

Op besoek aan die NG Kerk se geloofsfamilie in Kenia

“Ons is Kerk in Afrika en wat ’n voorreg is dit nie!” So sê een lid van ’n klein groepie uit Suid-Afrika wat so pas teruggekeer het na ’n besoek aan die NG Kerk se susterskerk in Kenia en diep geraak is deur dié besondere ervaring. Vanaf Maandag 22 November tot Dinsdag 30 November was dr. Daniël de Wet, die VGK Streeksinode Kaapland en NG Kerk Wes-Kaapland se taakspanbestuurder van Ekumeniese Vennootskappe in Afrika, dr. Nico Mostert, Vrystaat Sinode se direkteur van Vennote in Getuienis en uitvoerende direkteur van NetACT, en ds Hannes Theron wat op 1 Januarie 2022 as NetACT-programkoördineerder by Jurgens Hendriks sal oorneem, op besoek aan die susterskerk in Kenia, die Reformed Church in East Africa. Lees meer by https://bit.ly/3DlalgK (met dank aan Vrypos).

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.