Brûe na kerkeenheid gebou by NG Kerk Wes-Kaap
Jare van harde werk lê agter die handtekeninge, bladskud en ’n uitnodiging vir saambraai tussen twee kerkleiers van twee kerke wat vir 72 jaar van mekaar geskei was. ’n Ooreenkoms van nouer samewerking is op Dinsdag 23 Augustus onderteken deur ds Nelis Janse van Rensburg, voorsitter van die Wes-Kaapse streeksinode van die NG Kerk en […]
Brûe na kerkeenheid gebou by NG Kerk Wes-Kaap Lees verder
Aktueel Nuus





















