Beurtkrag knou voedselproduksie én bekommer kerke
Langs die Oranjerivier kan boere nie hulle gewasse besproei nie, kleinsake-eienaars se onkoste aan diesel vir kragopwekkers beloop duisende, daar is optogte en protesskrywes – die land se massiewe kragkrisis het ook leraars en die leierskap van die NG Kerk diep bekommerd. Ds Christo Jonck vertel van spanning en ongemaklikheid in Noord-Kaapland, waar hy predikant […]
Beurtkrag knou voedselproduksie én bekommer kerke Lees verder
Nuus





















