Comrades-legende Wietse van der Westhuizen onder die aanbidders by spesiale erediens voor die uitmergelende padwedloop
Klein Liliana van der Merwe loer grootoog terwyl haar Oupa Wietse sy oë toemaak om saam met nog sowat 80 voornemende Comradesatlete te bid tydens ’n spesiale erediens by die NG Kerk Parowvallei-Oos. Wietse van der Westhuizen hoop om weereens hierdie naweek tussen medehardlopers by die wegspringpunt te wees wanneer die 96ste Comrades Maraton vanjaar […]




















