Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Verhoudings en versoening was sterk temas by die Wêreldraad van Kerke (WRK) se Algemene Vergadering, wat van 31 Augustus tot 8 September in Karlsruhe in Duitsland plaasgevind het, vertel Helène Meissenheimer in hierdie onderhoud met Lizelle de Bruin van Binnekamer op RSG. Hierdie foto is geneem op 4 September vanjaar in een van die vele kerke in dié Duitse stad. Foto: Paul Jeffrey/WCC

Podsending: Liefde dryf eenheid en versoening

Ook afgevaardigdes van die NG Kerk was teenwoordig toe die Wêreldraad van Kerke (WRK) se Algemene Vergadering in Duitsland temas soos versoening en eenheid bespreek het, vertel Helène Meissenheimer in hierdie uittreksel van Binnekamer, ‘n Christen-leefstylprogram op RSG met ‘n fokus op aktuele temas. Helène Meissenheimer, ‘n joernalis by Kerkbode, deel stories uit kerklike media.

 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top