Rethie van Niekerk gesels met Cas Wepener: Paradokse, liefde en vismotte
“Caspaaaaaruuuus”, hoor ek nog vir prof Johann Cook (ons dosent in Semitiese tale) roep in die gange van die Universiteit Stellenbosch. Vandag is Cas Wepener self ’n professor in Praktiese Teologie (spesifiek preekkunde) aan dieselfde universiteit, asook ’n kranige skrywer. Na die publikasie van sy jongste werk, Halfpad deur die lewe (’n besondere refleksie en […]
Rethie van Niekerk gesels met Cas Wepener: Paradokse, liefde en vismotte Lees verder
Boeke












