Nuwe perspektief op onthutsende realiteite
Teaching for change: Essays on pedagogy, gender and theology in Africa deur L Juliana Claassens, Charlene van der Walt en Funlola O Olojede (reds) Uitgewer: AFRICAN SUN MeDIA, 2019 Opvoeding is ’n kragtige transformatiewe instrument, sê die redakteurs van Teaching for change. Derhalwe hierdie bundel artikels wat nadink oor die beste pedagogiese gebruike met betrekking […]
Nuwe perspektief op onthutsende realiteite Lees verder
Boeke






