Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Elders gesien | Ras: Ek wil ’n brug wees en my bediening is om meer ‘grace’ te gee as wat mense verwag – Van Heerden

Daar is ’n behoefte aan méér eerlikheid oor ras, ook binne die NG Kerk.

“We are not done talking and the role of the church is to help heal the wounds and there are now more wounds than before,” meen dr Lieze Meiring, een van die organiseerders van ’n onlangse paneelgesprek oor ras, taal en kultuur. 

Meiring, ’n leraar by die NG gemeente Elarduspark, het tesame met ds Marike Brink, onlangs vir ds Schalk van Heerden gevra om ’n gesprek te lei wat “mense sal aanmoedig om nuut te dink oor rasseverhouding en die probleme in ons land”. 

Van Heerden is die skrywer van Betereinder, en probeer in sy eie woorde, nie net brûe bou nie, maar ’n brug wees. Hy beskryf sy brugbediening egter as een van meer “grace” uitdeel as wat mense verwag. 

Lees meer: ‘Betereinder: Lees dié boek met nederigheid en baie selfondersoek’ 

Gespreksgenote was ds Charlotte Sibanyoni van NG Universiteitsoord, Rakgadi Khobo (Anglikaanse Kerk), proponent Sandile Mnisi (VGK), ds Schalk Van Heerden van NG Fontainebleau Gemeenskapskerk  en sy vriend Timmy Malatjie. 

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Versprei God se Woord
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top