Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

VIDEO: Só gesels afgevaardigdes by die vergadering van die ASM

Die laaste vergadering van die Algemene Sinodale Moderamen (ASM) vir 2025 het 11 – 13 November by eMseni, Kempton Park  plaasgevind. Die vergadering verteenwoordig ook die halfpadmerk tussen die 2023-sinode en die volgende beplande sinode in 2027.

Die NG Kerk het die videograaf DJ Muller gevra om die geleentheid te dokumenteer en het dié video met Kerkbode gedeel:

LEES OOK: Leiers gee terugvoer van regoor die land: ‘Ons hoor baie identiteitsvrae onder lidmate’

“Niemand hoef ons te oortuig van die talle uitdagings rondom ons en elders in die wêreld nie, maar laat ons nie die talle geleenthede mis kyk om opnuut die vrede, liefde, geregtigheid en waarheid van Christus na die wêreld uit te dra nie,” het dr Nioma Venter, Algemene Sekretaris van die NG Kerk, in ‘n voorwoord tot die vergadering se agenda geskryf. Maar hoe het afgevaardigdes uiteindelik die byeenkoms beleef?

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top