Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Ds Freddie Faul in die historiese kerkgebou van die NG Gemeente Mariental. Foto: Le Roux Schoeman

#Namibiëstorietoer | Kyk: Oom dominee Freddie’ (84) breek stigma af teenoor dié wat laat in die lewe teologie gaan studeer


“Ek is in my genadejare … mense vra vir my wanneer tree jy nou af dan antwoord ek dat ek sal aftree wanneer die Here vir my sê ‘dis nou genoeg’,” vertel Freddie Faul wat in Februarie vanjaar op 84 bevestig is as standplaasleraar van NG Gemeente Mariental.

 

Ds Freddie en sy vrou Rina.

Kerkbode het vandeesweek gesels met hierdie oud-boer op die eerste dag van ’n weeklange storietoer wat gepas afgeskop het in die oudste gemeente van die NG Kerk in Namibië. Op die ruim kerkterrein is ’n klipmonument wat met die gemeente se eeufeesviering in 1998 opgerig is. Daarop is so 44 klippe, elkeen eie aan die gemeente van waar af dit gebring is en wie se naam daarop gemonteer is.

 Hou Kerkbode die week gerus dop vir meer stories en foto’s hierdie week vanuit die kleinste-in-lidmaattal-en-grootste-in-grondgebied-streeksinode van die NGK se “tien samestellende kerke”.

Vriende van Kerkbode

Ondersteun Kerkbode, die amptelike blad van die NG Kerk – én die oudste bestaande Afrikaanse blad in Suid-Afrika – ter wille van betroubare nuus in die kerkgemeenskap…

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…

Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Kopiereg © Kerkbode 2025

Scroll to Top