Kollig-podsending | ‘Lidmate en gemeentes is die hart van die NG Kerk’ – Maartje van der Westhuizen met Barnard Beukman
As ons oor die kerk dink, dan kyk ons dikwels na die kerkbesluite wat die koerantopskrifte haal, maar die hart van die kerk lê eintlik op gemeentevlak. So sê Maartje van der Westhuizen, assessor (ondervoorsitter) van die NG Kerk se Algemene Sinode Moderamen. Barnard Beukman, oud-redakteur en joernalis, het in nog ’n spesiale uitgawe vir […]




















