Luister | ‘Elke tree wat ek hardloop kan iemand se lewe verander’ | Ma hardloop honderde km’s vir weeskinders
Sanja Steyn (37) van Darling het Race4Grace begin omdat sy lief is vir hardloop en ’n hart het vir die kwesbare weeskinders van Zimbabwe. Die land waar haar ouers sendelinge was en sy grootgeword het. Na haar pa, ds Henry Murray, se dood in 2014, het sy besluit sy gaan met uithouwedlope fondse insamel vir […]




















