Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Podsending: Twee vertel hoe Jesus se lyding hulle dieper geraak het

Emeritus-prof Pieter Carstens van Pretoria wou in Februarie 2019 weens ’n terminale kankerdiagnose sy lewe waardig afeindig. Hy wou dit doen met bystanddood by die Dignitas-kliniek in Switserland soos wat Carol de Swardt van George (ook gediagnoseer met aggressiewe velkanker) vroeër vanjaar gedoen het.

Toe gebeur in sy woorde “net ’n wonderwerk”. Danksy ’n toe nog redelik nuwe kankermedikasie is die gewas op sy kop genees. Nou gebruik hierdie kenner in kriminele en mediese reg sy tweede kans op lewe om te kyk hoe hy vir ander iets goeds kan doen. So gesels hy ook graag oor sy belewenis omdat so baie mense vrae het rondom bystanddood of genadedood.

Lees meer: Bystanddood: Prof vertel oor omkeerpad met terminale kanker

Carel van der Merwe is 53 en in sy eerste pos as medeleraar by NG Moedergemeente Worcester. Hy het met Le Roux Schoeman van Kerkbode gesels oor sy kronkelpad van mega-melkstal tot op die kansel.

Meer oor die Pelgrimstog van Hoop:

Geniet jy Kerkbode Kollig se podsending? Kliek HIER om na meer episodes te luister.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top