Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

farren

Luister | ‘In my andersheid het God my geroep’ – Farren Cloete oor dominee en jou eie mens wees

Kerkbode Kollig het die pad gevat Weskus toe. Ons gesels met ds Farren Cloete, die flambojante jong dominee van die VGK-gemeente op Lambertsbaai. Haar “bediening” sluit ook in meer as 260 000 wat haar op TikTok volg. Sy is ’n anderster dominee, vertel hierdie gebore Namakwalander wat pas ’n boek uit het wat haar storie vertel, getitel Geroep vir ’n tyd soos hierdie.

  • Kyk ook uit vir ’n onderhoud met Farren Cloete in die lente-uitgawe van Kerkbode se susterstydskrif, LiG.
  • Geniet jy ons podsendings? Vind nog episodes by hierdie SKAKEL.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Versprei God se Woord
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top