Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Kollig: Gesprekke met ds Christo Nel, ds Marinus Theron en prof Cas Wepener + Jongste Kerkbode onderweg na gemeentes




  • Ds Christo Nel van Welkom vertel van die hartseer, maar ook verstommende ondersteuning wat hulle as gemeenskap ervaar het na ’n onlangse busongeluk waarin ses tieners dood is.
  • Die nuwe moderator van die Wes-Kaapse Sinode, ds Marinus Theron, praat oor roeping en identiteit.
  • Prof Cas Wepener, dosent aan die Kweekskool op Stellenbosch, praat oor die boek Lamenting for change: Worship and preaching for social impact. 

Lees ook: die jongste gedrukte uitgawe van Kerkbode is nou beskikbaar. Kliek hier om dié maandblad vir jou gemeente te bestel.

Feb_2024_KB

Geniet jy Kerkbode se joernalistiek? Wil jy ons werk ondersteun? Dis maklik. Kliek HIER

 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top