Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Luister | ‘As angs in jou lyf is’ – oor ’n projek gemik op klein kinders met groot emosies

Adrie Jurgensen het dadelik aan hulle Engelse bulhond, Max gedink toe sy hoor dat haar werkplek ‘n nuwe projek soek. Dié projek moes jong kinders wat sukkel met boeliegedrag, angstigheid en trauma, help. Sy werk vir die organisasie 1000 Women Trust. Hulle fokus is geslagsgebaseerde geweld.

Hierdie ma van twee vertel hoe Max die inspirasie geword het vir die Max & Me: Paws and Peace Corners-projek wat op Mandeladag (18 Julie) van stapel gestuur is. Dit is in samewerking met nog twee organisasies, Badisa en Little Seeds VKO-eenheid, geloods.

Lees ook meer oor die projek in Vrydagnuus, 12 Julie 2024.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top