Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Kollig | ‘Ek was een wat hulle ook geoordeel het …’ – maatskaplike werker vertel oor werk met haweloses

Dit is die verskil wat sy in hulle oë sien. Die hartseer, selfs leë, oë wat lewe kry. Dit is wat maak dat sy bly, want voor sy as ’n maatskaplike werker by ’n ‘safe space’ van MES in die Kaap begin werk het, was sy een van die mense wat hawelose mense geoordeel het. So vertel Ntateng Poni wat meer vertel oor die uitdagings daaraan verbonde om mense wat jarelank op straat geleef het te help om weer hulle menswaardigheid te vind.

Die Christelike hulporganisasie MES se ‘safe space’ in Durbanville waar Ntateng Poni as maatskaplike werk. Foto’s: Helene Meissenheimer

Sy vertel hoe nou probleme met geestesgesondheid loop met hierdie dikwels tydsame helingsproses. Dit is ook nie iets wat sy alleen aanpak nie, sy werk saam met ’n span kundiges. 

Kollig se podsending met Poni volg op ons vorige gesprek met Elise Felton, ’n inwoner en deelnemer van MES se 4-stapprogram. Luister gerus daarna. 

  • Berig aangepas na publikasie.
No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top