Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Luister | ‘My eie ma het my nie herken nie … ’ – Johnny Davids vertel van sy genesingspad

Toe Johnny Davids as jong man sy ma en ouma gaan opsoek het op die Kaapse Vlakte na hy jare tevore as seuntjie van daar af weggeloop het, het sy ma hom nie herken nie.

“Dit het baie seer gemaak,” vertel dié Kwêla-programaanbieder, SuperSport-omroeper en gospelsanger wat vir die eerste keer oor sy moeilike grootwordjare saam met sy dowe arm ouma oopmaak in sy biografiese boek, Boytjie. Dié naam het hy gehaat, skryf hy in sy boek, maar soos hy sing in sy nuwe Gospellied, Nuwe naam, hy leef met ’n nuwe naam sedert daardie middag wat hy glo die Heilige Gees hom aangepor het om weg te hardloop van hierdie hartseer lewe en hy gekies het om te luister.

Bestel sy boek HIER.

Lees meer: Uittreksel: ‘Moekie, jy het my weggegooi, maar ek vergewe jou’

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Versprei God se Woord
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top