Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Kollig-podsending | Die kerk se stem in openbare debatvoering – Jan Lubbe in gesprek met Barnard Beukman

Hy dink ons ag die krag van ons woorde nie genoeg nie. So sê Jan Lubbe, moderator van die NG Kerk, met verwysing na die vlak van debat wêreldwyd, maar ook plaaslik in ons land se konteks sowel as in kerklike gesprekke.

Lubbe het vroeër vanjaar in ’n rubriek, met verwysing na die sesde gebod ‘jy mag nie doodslaan nie’, geskryf oor wat God in hierdie gebod van gelowiges vra soos verwoord in die Heidelbergse Kategismus. In hierdie spesiale uitsending vir Kerkbode Kollig, gesels Barnard Beukman, oud-redakteur en joernalis, met Lubbe oor openbare debatvoering. Na aanleiding van die rubriek vra Beukman vir Lubbe oor hoe hy openbare verskille dan wil sien en oor die kerk se stem in die samelewing (moet net die NG Kerk ’n standpunt hê oor alles?).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top