Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Kollig | Die kerkbelydenis wat gelowiges dwarsoor die wêreld bely – Leon Foot oor die waarde van Nicea se geloofsbelydenis

Toe hy grootgeword het, het hy gedink Christene is Afrikaanse mense soos hy, want hy het nie baie kontak met ander mense gehad nie. Mettertyd het hy egter verstaan dat daar ander mense is wat die Here net so lief het soos hy, maar dalk op ’n ander manier.

Lees ook: Elders gesien | ‘Ons het meer wat ons aan mekaar bind as verdeel’ – Leon Foot

So vertel dr Leon Foot van die NG Kerk in die Vrystaat. Die Belydenis van Nicea, een van die vroegste Christelike geloofsbelydenisskrifte, se ontstaan in 325 word vanjaar herdenk. Die Vrystaatse leraar vertel meer oor die waarde en belang van hierdie gebeure. “Dit is die een belydenis wat ons almal saam bely,” vertel hy oor hierdie belangrike kerklike geskrif wat vanjaar presies 1700 jaar terug opgestel en aanvaar is. 

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top