Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Luister | Barry Tolmay oor sy reis na ’n teologie van ekologie – harmonie met God, mens en natuur

Dr Barry Tolmay vertel vandat hy ’n klein seuntjie was is die natuur vir hom die plek waar hy met God kon ontmoet. As voorsitter van die NG Kerk se nuwe Ekologietaakspan is sy visie dat hulle groen voetspoor in gemeentes oral in die land sigbaar sal word oor die volgende drie jaar.

So vertel hy vir Heléne Meissenheimer tydens die span se eerste bymekaarkoms in Mei 2025 op die Dolfynkus naby Durban.

Lees meer: https://kerkbode.christians.co.za/2025/05/30/ekologietaakspan-spring-by-die-diepkant-in-werk-om-groen-spiritualiteit-te-laat-vloei-deur-die-kerk/

 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top