Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

‘’n Mens se hande voel afgekap. Jy voel oorweldig’

Ds Riaan de Villiers (links in blou) is een van ‘n groot groep gelowiges en vrywilligers wat die afgelope week bystand aan die duisende ongedokumenteerdes verleen het wat die land inderhaas moes verlaat. By hom is Francois du Plessis, ‘n lidmaat by Groote Kerk. Hierdie video is geskiet op Maandagaand 29 Junie op die vooraand van die landwyde protes wat die volgende dag plaasgevind het.

Lees ook: Immigrante-protes: Gelowiges praat met nuanse, stilte én met dade

 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top